Jesus vergewe ’n vrou wat met owerspel betrap is, gaan in debat met die Fariseërs en maak die oë oop van ’n man wat blind gebore is. So openbaar Hy dat om werklik te kan sien, oor veel meer as bloot die fisiese gaan.
Voor jy begin
Vra die Here om jou 'n nuwe sin van verwondering te gee terwyl jy Sy Woord lees. Bid vir begrip en vir 'n oop, nederige, gehoorsame hart om te ontvang wat Hy vir jou wil sê.
Lees
Oorsig
Skryf 'n sin of twee oor wat jy pas gelees het. Dit kan 'n opsomming van die gedeelte wees, of 'n waarneming of hoogtepunt wat vir jou uitgestaan het.
Oordenking
Waar skuil daar dalk nog geestelike blindheid in jou hart? Vra die Lig van die wêreld om lig te werp op enige deel van jou lewe waar jy ’n leuen eerder as Sy waarheid geglo het
Misleiding was, en is steeds, deurslaggewend vir Satan se strategie. (Nancy DeMoss Wolgemuth in Lies Women Believe, bl. 32, Hoofstuk 1)
—Nancy DeMoss Wolgemuth1
Reageer
Skryf 'n kort gebed, gebaseer op vandag se gedeelte. Dit kan lof, dankbaarheid, persoonlike belydenis, verklaring van die waarheid, of 'n versoek vir jouself, of iemand anders insluit.
1(Nancy DeMoss Wolgemuth in Lies Women Believe, bl. 32, Hoofstuk 1)
Het jy 'n dag gemis?
Kyk na die volledige leesargief
Gedagte om Saam te Neem
Watter sleutelvers of insig neem jy saam met jou vandag?