Deur God se genade het die paniek wat die Israeliete by die Rooi See ervaar het, in 'n loflied verander. Dit het egter nie lank geneem voordat hulle aanbidding plek gemaak het vir 'n gekla nie, en die Israeliete het weer ’n geleentheid gekry om God se karakter en weë te vertrou.
Voor jy begin
Vra die Here om jou 'n nuwe sin van verwondering te gee terwyl jy Sy Woord lees. Bid vir begrip en vir 'n oop, nederige, gehoorsame hart om te ontvang wat Hy vir jou wil sê.
Lees
Oorsig
Skryf 'n sin of twee oor wat jy pas gelees het. Dit kan 'n opsomming van die gedeelte wees, of 'n waarneming of hoogtepunt wat vir jou uitgestaan het.
Oordenking
Wanneer is jy meer geneig om te kla as om God te prys? Hoe kan jy jou fokus na dankbaarheid en vertroue verskuif?
Vra God vir wat genoeg is vir vandag, en vertrou dat wanneer môre aanbreek, Hy alles sal voorsien wat nodig is. —Nancy DeMoss Wolgemuth1
Reageer
Skryf 'n kort gebed, gebaseer op vandag se gedeelte. Dit kan lof, dankbaarheid, persoonlike belydenis, verklaring van die waarheid, of 'n versoek vir jouself, of iemand anders insluit.
1Nancy DeMoss Wolgemuth in Revive My Heart, p. 296
Het jy 'n dag gemis?
Kyk na die volledige leesargief
Skip to main content
Gedagte om Saam te Neem
Watter sleutelvers of insig neem jy saam met jou vandag?